Gloster Meteor

Gloster Meteor
Operasionele RAF Meteor F.4 in Julie 1955
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Gloster Aircraft Company
Ontwerp deur George Carter
Nooiensvlug 5 Maart 1943
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Aantal gebou 3,947

Die Gloster Meteor is 'n straalaangedrewe vegvliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit is ook die enigste straalaangedrewe vliegtuig wat deur die Geallieerdes gebruik is in die oorlog en is in diens gestel voor die Duitse Messerschmitt Me 262.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search